Die Generaal
Om werklik waardevolle brandewyn van hoë gehalte te skep word druiwe, die hitte van die son, die smaak en koelheid van die gekose eikehoutvat, die unieke vaardigheid van die wynmaker asook eeue oue tradisies met streng harmonie gekombineer.

Die druiwe
Die Generaal word gedistilleer uit druiwe van die Kangun- en Kachet-variëteite, wat hul smaak te danke het aan die voedingsryke grond en warm droë klimaat van die Araratvallei.

proses
In die fabriek hou spesialiste 'n valk oog oor die unieke vaardighede van die wynmakers terwyl eeue oue tradisies en top gehalte bestandele met streng harmonie gekombineer word


distillasie
Die Generaal 3 jaar VS potstill brandewyn word dubbel gedistilleer in koperpotte om 'n meer smaakvolle brandewyn met hoër vlakke van suiwerheid te produseer

veroudering
Die drie jaar verouderingsproses in swart eikehoutvate, gee Die Generaal nie net sy kleur nie, maar ook sy goeie afwerking en ryk geur.


Hy loop 'n lang pad
Die Generaal drie jaar oue VS brandewyn word gedistilleer uit druiwe van die Kangun- en Kachet-variëteite, wat hul smaak te danke het aan die voedingsryke grond en warm droë klimaat van die Araratvallei. In kombinasie met die drie jaar verouderingsproses in swart eikehoutvate, kry Die Generaal nie net sy kleur nie, maar ook sy goeie afwerking en ryk geur. Hierdie bottel met die senior rang gaan jou laat weet dat jy ‘n kwaliteit brandewyn drink.

Eerste Indruk
‘n Droë sjerriegeur met gedroogde vrugte, tabak, amandels en druiwe
Voorkoms / Kleur
Amber / Goud
Reuk/ Neus / Aroma
Droë sjerrie, vrugte, tabak en druiwe in die agtergrond.
Smaak / Palet
Vrugte, sjerrie, sobranie tabak en tikkie swart peper vir ‘n sagte, effense warme afwerking.


DIE GENERAAL

